Thu
Thu
Thu
Thu

Beaufort West, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Prince Albert, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Laingsburg, Western Cape

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Thursday°C

Important numbers

Police023 414 2157
Fire Brigade023 414 8176
Municipality023 414 8100
Hospital023 414 8200
Doctor023 414 2318
Disaster Management023 449 4467
Tourism023 449 1025
Traffic023 415 8100
Hide -
Home Contact usShow

Weather

Beaufort West, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Prince Albert, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Laingsburg, Western Cape
Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Weather

Thursday°C
Thu
Thu
Thu
Thu

Important numbers

Police 023 414 2157
Fire Brigade 023 414 8176
Municipality 023 414 8100
Hospital 023 414 8200
Doctor 023 414 2318
Disaster Management 023 449 4467
Tourism 023 449 1025
Traffic 023 415 8100

SENIOR SUPERINTENDENT : MEGANIESE WERKSWINKEL

Closing Date: 25 October 2019
Salary: Task Posvlak 13 (R325 608 – R422 652 per jaar)

STANDPLAAS : BEAUFORT-WES 

KWALIFIKASIEVEREISTES:-
 Gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige deur ‘n suksesvol voltooide 4 jaar 
Departement van Arbeid goedgekeurde vakleerlingskap
 Alternatiewelik, ‘n Ambagsertifikaat na aflegging van ‘n ambagstoets ook deur 
Departement van Arbeid goedgekeur.
 Ten minste 5 Jaar ondervinding in die instandhouding en herstel van 
grondverskuiwing masjinerie.
 Geldige EC bestuurderslisensie en geldige Openbare Bestuurspermit (PDP).
 Mediese geskiktheid vir fisiese werk.
 Goeie menseverhoudinge.
 Vermoë om toesig te hou oor die personeel en leiding te gee in die funksionering 
van die Werkswinkel.
 Rekenaarvaardigheid in ten minste MSWord en MSExcel
 Goeie kommunikasievermoë.

PLIGTE SLUIT IN: Verantwoordelik vir die beheer en bestuur van die meganiese
werkswinkel met al sy personeel, toerusting en werktuie soos toegeken.  Daar sal van
die posbekleër verwag wrod om ook fisies betrokke te wees by die herstel van
werktuie en voertuie.  

SENIOR SUPERINTENDENT : MEGANIESE WERKSWINKEL (350.67KB) Last published 02 October 2019